Aviary Hill, Newcastle, KwaZulu-Natal ID 1294331
Townhouse/Cluster
1.0
2
67m2
Lieflike, warm meenthuis te koop wat veral geskik sal wees vir 'n elleenlopende persoon of ouer egpaar. Die huis het 'n hoek-erf met 'n pragtige tuin en is in 'n baie stil omgewing. Daar is 'n oop-plan sitkamer en kombuis, wat dit heerlik maak om kos voor te berei vir jou gaste terwyl mens kuier. Daar is matte en in die kombuis en badkamer is teels. Die kombuis het baie ingeboude kaste en 'n losstaande Thermofan stoof. Daar is 2 slaapkamers met ingeboude kaste, en 'n studeerkamer met ingeboude kaste. Die badkamer het ''n bad, stort oor die bad, ''n wasbak en toilet. Daar is 'n afdak vir een motor, en die skuifdeure na die tuin het Trellidoor veiigheidshekke, en daar is diefwering voor al die vensters. Die kompleks het ''n veiligheidshek. Skakel my gerus vir meer besonderhede.
Property Time Newcastle
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it